Oscar I | |
---|---|
Koning van Swede en Noorweë | |
Portret deur Arvid Julius Gottfried Virgin.
| |
Bewind | 8 Maart 1844 - 8 Julie 1859 |
Voorganger | Karl XIV & III Johan |
Opvolger | Karl XV & IV |
Volle naam | Joseph François Oscar |
Huis | Bernadotte |
Gebore | Parys | 4 Julie 1799
Oorlede | 8 Julie 1859 (op 60) Stockholm |
Eggenote | Josephine van Leuchtenberg |
Kinders | Karl, Gustaf, Oscar, Eugenie, August |
Vader | Karl XIV & III Johan |
Moeder | Désirée Clary |
Oscar I (Joseph François Oscar; 4 Julie 1799 - 8 Julie 1859) was van 8 Maart 1844 tot met sy dood koning van Swede en Noorweë.[1][2][3] Hy was die tweede monarg van die Huis van Bernadotte.
Oscar was die enigste kind van koning Karl XIV Johan en het die troon ná sy vader se dood bestyg. Hy het dwarsdeur sy bewind 'n liberale rigting in politiek gevolg, in teenstelling met sy vader, en het hervormings ingestel en bande tussen Swede en Noorweë versterk.[4]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search